Finansies


Die Volksraad is 'n liggaam wat in totaliteit vir sy fondse afhanklik is van skenking-bydraes deur sy begunstigdes; synde lede van ons volk wat ons reg op selfbeskikking op wetlike wyse opeis.

Die Volksraad se vordering met sy taak is derhalwe onderhewig aan u samewerking in hierdie verband. By voorbaat dank vir u bydrae tot ons vryheid!


Bank Besonderhede:


Instansie: ABSA
Rekening naam: Oranjekas Spaar en Krediet
Rekening no: 9209625626
Verwysing: 0186367847


of

Instansie: Standard Bank
Rekening naam: Oranjekas Spaar en Krediet
Rekening no: 271240490
Verwysing: 0186367847

Laai gerus die debietopdragvorm hier af vir 'n maandelikse bydrae.

Die voltooide debietopdragvorm kan per e-pos gestuur word na [email protected] of per faks na 0865861354.